Kinder kul slaai

Adri

Bestanddele
Boerpampoen
Blik pynappelstukke
100% Lemoensap

Metode
Rasper Pampoen grof. Meng Pynappelstukke en sap met pampoen. Gooi Lemoensap by en meng. Laat staan oornag.

Wenk
Dit smaak soos mango en een manier om vir klein kinders hul pampoen te laat eet!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 217 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *