Bestanddele
Een Groot Ui
2 Tamaties
1 e Margarien
1 t Kerriepoeier
1 e Asyn
6 Hardgekookte eiers
Metode
Braai die ui in die margarien tot sag en bruin. Sny die tamaties in dun skywe en braai saam met die ui. Sodra die tamaties gaar is meng kerriepoeier en asyn. Gooi die mengsel oor die tamaties en roer goed, laat so ‘n paar minute prut. Sny eiers in die helfte en sit in ‘n bak. Gooi die tamatie mengsel oor die eiers. Bedien warm. Kan saam met rys bedien word.
Advertisements