Koffie Likeur

Bestanddele
500 ml Water
500 g Witsuiker
250 ml Sterk Swart Koffie
375 ml Vodka
375 ml Gin
200 ml Dessertwyn
25 ml Vanielje Geursel

Metode
Kook stroop van water en suiker. Voeg koffie by en laat afkoel. Voeg alkohol en Vanielje by. Laat koud word. Gooi in bottels en verseƫl. Laat staan 3 tot 4 weke voor gebruik.

Wenk
Lewer sowat 1.7 l

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 278 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *