Kondensmelk

Bestanddele
4 k Melk
¼ t Koeksoda
2 k Suiker
½ t Sout

Metode
Los alles in melk op en kook vinnig tot die dikte van dik room. Moenie laat oorkook nie en roer aanhoudend. Laat koud word en gooi in bottels.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,469 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *