Mango Koekstruif

Bestanddele
2 Pakkies Vingerbeskuitjies
410 g Blik Mango Skywe
550 ml Melk
60 ml Vlapoeier
40 ml Suiker
125 ml Geklikste Room
1 Flake

Metode
Dreineer Mangos en hou die stroop. Meng Vlapoeier met 50 ml melk. Kook melk en voeg vlapoeier mengsel by. Voeg suiker by vla en roer tot dik. Pak helfte van beskuitjies in bak. Gooi stroop oor beskuitjies. Gooi helfte van vla oor beskuitjies. Gooi mango skywe oor. Pak dan die ander helfte beskuitjies op. Gooi die ander helfte van die vla oor. Plaas in yskas tot geset. Versier met room en sjokolade

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 180 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *