Marshmallows (Onbekend)

Bestanddele
1 Eierwit
2 k Suiker
2 e Gelatien
1 k Kookwater
1 t Vanilla Essence
Sout
Pakkie klapper gebraai in pan.

Metode
Klits Eier wit styf. Los gelatien op in koppie kookwater. Voeg Suiker by die eierwit. Voeg Vanilla by. Voeg Gelatien by. Klits tot die mengsel amper gestol is. Moet nie moed verloor nie jy gaan lank klits. Kleursel kan nou bygevoeg word indien verkies. Gooi mengsel in gesmeerde pan. Laat afkoel en sny in blokkies. Rol in Gebraaide Klapper.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 223 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *