Monkey Gland Sous

Bestanddele
4 Uie
4 e Asyn
4 e Worcestersous
4 e Tamatiesous
2 t Droƫ Mosterd
1 e Heuning

Metode
Sny uie en kook sag in ‘n bietjie water. Braai dan die uie in ‘n bietjie bruin in botter.
Maak sous met die res van die bestanddele en gooi in uie mengsel. Kook sous tot dik.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 339 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *