Muesli

Erline Jordaan

Bestanddele
1 kg Hawermout.
300 g Klapper.
1 k Olie
400 g Ongesoute Grondbone
2 tot 3 k Semels
500 g Rosyne
½ k Bruinsuiker

Metode
Meng Hawermout, olie, klapper, Grondbone en semels saam. Sit op bakplaat en rooster in oond tot mooi bruin. Laat afkoel en voeg suiker en rosyne by. Bêre in lugdigte houer.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 251 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *