Gebraaide Patats in Pynappels sous

Bestanddele
500 g Patats
1 med Pynappel gerasper
2 e Botter
½ k Bruinsuiker
¼ k Lemoensap
12 Malvalekkers

Metode
Kook patats in soutwater en trek die skil af. Maak ‘n sous van die res van die bestanddele (behalwe malvalekkers). Verhit die sous bestanddele net tot kookpunt. Rangskik patat skywe in oondskottel en plaas malva lekkers oor. Giet die sous oor. Bak vir 20 tot 30 minute teen 180°C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 375 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *