Nougat

Bestanddele
3 e Botter
4 k Rice Krispies
½ k Fyn klapper
Sout
250 g Malvalekkers
½ k Neute effens gekap
125 g Melksjokolade

Metode
Smelt botter en malvalekkers in dubbelkastrol. Verwyder van hitte en voeg ander bestanddele, behalwe sjokolade by . Meng liggies en gooi in gesmeerde bak. Smelt sjokolade en gooi oor die mengsel in die bak. Smeer sjokolade glad. Sodra mengsel gestol is sny in blokkies en geniet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 578 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *