Oester Doopsous

All Gold

Bestanddele
105 g Gerookte Oesters of 1 blik Mossels
30 ml Mayonnaise
250 g Maaskaas
45 ml All Gold Tamatiesous
5 ml Gekapte Dill of 2 ml Knoffelsout
30 ml Room
Vars gemaalde swart peper na smaak

Wenk
Dreineer Oesters of Mossels. Maak oesters of mossels fyn met vurk. Voeg die maaskaas, mayonnaise, tamatiesous en room by en meng goed. Voeg smaakmiddels by.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 248 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *