Oppenheimer Tert

Bestanddele
1 Blik Kondensmelk
250 ml Room
18 Marshmallows
1/2 Koppie Suurlemoensap
1 Blikkie fyn pynappels (Stroop afgegooi)
1 Pakkie Tennisbeskuitjies

Metode
Sny Marshmallows fyn. Meng Kondensmelk, marshmallows en Pynappels saam. Klop room styf en meng saam met ander bestanddele. Gooi in bak wat uitgevoer is met Tennisbeskuitjies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 271 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *