Peri Peri Marinade/Sous

Frik Lombard

Bestanddele
3 Chilies fyn gekap
4 e Suurlemoensap
4 e Olie
1 e Rooi peper
1 t Paprika
1 t Sout
1 t Swart Peper
1 t Knoffel – gekap

Metode
Meng al die bestanddele saam. Meng tot in ‘n pasta. Smeer oor die marinade oor vleis en laat marineer vir 30 minute. Braai en geniet.

Wenk
Die rooipeper en chilies kan verminder of vermeerder word na smaak. Vermeerder die Suurlemoensap en olie na 125 ml elk, nou het jy jou eie heerlike peri peri sous.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 139 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *