Pizza

Bestanddele Sous
1 Ui Fyn gekap
3 Tamaties in blokkies gekap
1 e Worcestersous
2 e Origanum
2 e Tiemie
½ k Blatjang
2 Blikkies Tamatie Puree
¼ k Olie
¾ Fyn Gekapte Green Pepper
100 g Fyngekapte Knoffel
Knippie Sout
Knippie Peper

Metode Sous
Gooi alles bymekaar en kook op ‘n stadige hitte vir ongeveer ‘n ½uur.

Bestanddele Bolaag
1 Green Pepper
2 Pakkies Olywe
1 Pakkie fyngekapte bacon
1 Pakkie ham fyngekap
1 pakkie Sampioene gesny
Origanum
Groot stuk gerasperde kaas
Sout en Peper na smaak

Metode Bolaag
Gaan koop Pizza basis sonder enige bolaag. Sit warm sous oor gevriesde deeg. Plaas die gekapte green pepper, olywe, bacon, ham en sampioene by. Strooi die origanum voor die kaas oopgestrooi word. Bak ongeveer vir ongeveer 8 minute by 230° C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 108 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *