Pynappel Wê

Bestanddele
1 Blikkie Fyn Pynappels
1 Pakkie Pynappel Jellie
1 Blikkie Onversoete Melk
1 k Kook Water

Metode
Maak Jellie aan met water, melk en stroop van pynappels. Klits goed en plaas in yskas om af te koel. Voeg Pynappels by en klits goed. Plaas in yskas tot gestol.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 245 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *