Rooikool met geskiedenis

Bestanddele
1 Rooikool
1 Ui gekap
1 Tamatie
1 Pakkie Bacon
1 Bakkie Room
Sout en peper na smaak

Metode
Sny kool en kook vir 20 minute is asyn water. Gooi asyn water af en kook kool tot sag in water. Gooi water af. Braai in ‘n ander pot ui tot bruin in olie. Voeg bacon by en braai tot bros. Voeg gekapte tamatie by. Voeg kool by en braai vir paar minute. Voeg room by en laat prut vir 5 tot 10 minute. Geur met sout en peper na smaak.

Wenk
Indien jy lus is vir rooikool gaan soek en koop een al die Saterdag middag, anders gaan jou Sondag middag ete dalk laat, baie laat wees.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 627 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *