Rys slaai 3

Bestanddele
1 k Rou Rys
1 Pynappel
1 Green Pepper
1 k Mayonnaise
1 k Tamatiesous
1 e Kerrie

Metode
Kook Koppies rys soos gewoonlik. Plaas rys in mengbak en laat afkoel. Skil en kap pynappel fyn (‘n Blikkie crushed Pynappel sal ook hier werk). Kap Green Pepper fyn. Gooi in mengbak saam met rys. Gooi Mayonnaise, tamatiesous en kerrie by en meng goed.

Wenk
Hierdie slaai moet ten minste 24 uur voor die tyd gemaak word. Plaas dan die slaai in die yskas, die geure sal nou meng.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 5,139 times, 4 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *