Annerie & Melanie
Bestanddele
1 Blikkie Ideal Melk
8 Stafies Bar One
Metode
Gooi Ideal melk in kastrol. Sny die Bar One’s in stukkies en sit in melk. Sit plaat op stadige hitte. Roer aanhoudend totdat die Bar One’s gesmelt het. Gooi oor roomys.
Wenk
Die Ideal Melk kan met room vervang word, dit maak die sous net so ‘n bietjie ryker en lekkerder.
(Visited 991 times, 1 visits today)
Advertisements