Semelbeskuit

Bestanddele
4 k Self raising Meel
6 k Semels
500 ml Ultra Mel Room
375 ml Bruinsuiker
250 g Botter
2 t Sout

Metode
Vryf Botter in meel. Meng res van bestanddele. Voeg by meel en knie goed. Indien mengsel droog is voeg melk by. Rol deeg dikkerig uit. Sny deeg in beskuit vorm met mes wat in olie gedoop is. Bak teen 180ÂșC tot bruin en gaar. Droog beskuit uit.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 386 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *