Koue Spanspek sop

Die Hart stigting van Suid Afrika

Bestanddele
750 g Winter spanspek in blokkies gesny
750 g Spanspek in blokkies gesny
500 ml Vars Lemoensap
80 ml Vars Suurlemoensap
37,5 ml Heuning of na smaak
Vars Kruisementblare vir garnering
500 ml Brut-Sjampanje of Droƫ Witwyn

Metode
Kap die helfte van die spanspek en winter spanspek fyn en hou eenkant. Verpulp die res van die spanspek bietjie vir bietjie met lemoen-, suurlemoensap en heuning. Gooi in groot bak en voeg fyngekapte spanspek en sjampanje of wyn by. Verkoel vir ‘n paar uur voor bediening. garneer met vars kruisementblare.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 581 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *