Soetsuur Hoender

Bestanddele – Hoender
1 Hoender
Sout
Peper
Hoenderspesery
Olie

Bestanddele – Sous
2 e Tamatiesous
2½ k Rooiwyn
1 k Gemengde Pickles
8 e Bruinsuiker
2 e Worcestersous

Metode Hoender
Meng alle bestanddele, behalwe hoender. Sny hoender in stukkies. Rol hoender in meelmengsel. Bak in olie tot goudbruin. Plaas in oondvaste bak.

Metode Sous
Sny Pickles in kleiner stukke. Meng alle bestanddele vir die sous. Gooi sous oor hoender. Bak in oond teen 180°C met deksel op vir ¾ – 1 uur. Moet nie oopmaak tydens gaarmaak proses nie.

Wenk
Die op met rys en ‘n lekker mengel slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 217 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *