Bestanddele
3 e Botter
½ k Tamatiesous
¼ k Asyn
½ k Uie
1 e Mosterd
3 e Suiker
1 t Kerrie
½ t Sout
Metode
Braai uie in botter tot ligbruin. Meng al die ander bestanddele en voeg by die uie. Laat stadig kook.
Advertisements
Gratis Liplekker Resepte