Souskluitjies

Bestanddele Kluitjies
125 g Margarien
4 e Appelkooskonfyt
1 dessertlepel koeksoda
2 k Meelblom
sout

Bestanddele Sous
3 k Kookwater
1 k Suiker
1 t Botter
1 t Vanilla Essence

Metode
Meng al die bestanddele vir die sous en sit in oondbak. Smelt botter en roer dan konfyt by tot gesmelt. Voeg res van die bestanddele by en meng deeglik. Gooi lepels vol van die deeg op die sous. Sit bak in voorverhitte oond van 180°C. Bak vir ongeveer 25 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 502 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *