Spare Rib Sous

Bestanddele
1 Bottel Sojasous
5 e Gous Stroop
2 e Tamatiesous
½ k Asyn
4 Gekneusde Knoffelhuisies
2 e Blatjang
Sap van 2 Suurlemoene

Metode
Meng bestanddele en gooi oor vleis. Marineer oornag. Bak in sous tot sag in oond. Kan ook op vuur gebraai word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 507 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *