Tamatie Cocktail

Bestanddele
500 ml Tamatie Cocktail sap
190 ml Vodka
Tabasco sous na smaak

Metode
Meng al die bestanddele. Plaas in bak en sit dan in vrieskas vir 2 ure. Haal uit en meng met vurk. Sit weer terug in vrieskas vir ‘n verdere 2 ure. Haal uit neem vurk en skraap die mengsel. Skep die skraapsels af en sit in glas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 858 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *