Tamatiesous

Bestanddele
3 kg Ryp Tamaties
4 Groot uie
1 Bottel wit asyn
700 g Suiker
1 t Sout
1 Knoffelhuisie
2 e Heel Swart peperkorrels
3 t Rooipeper
2 e Maizena
Klein botteltjie Tamatiesous

Metode
Maal uie en tamaties en kook saam. Voeg al die ander bestanddele by en kook saam. (Behalwe Maizena & Tamatiesous) Haal van hitte af en meng maizena met bottel tamatiesous. Roer maizena mengsel by tamatie mengsel. Kook tot maizena gaar is. Gooi in bottels sodra gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 133 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *