Tuna Ring

Retha

Bestanddele Kors
(Opsioneel)
1 pak chips of bacon kips fyn gemaak en met gesmelte botter gemeng.

Vulsel
1 pakkie suurlemoen jellie
1 k kookwater
1t gelatien
2 blikkies tuna
3 hard gekookte eiers gerasper
1 ui gerasper
1 k kaas
sout en peper na smaak
1 k mayonnaise

Metode
Spoel ring vorm uit met water. Maak kors aan en voer ring se bodem daarmee uit.(Opsioneel) Smelt jellie en gelatien in kookwater en laat afkoel. Meng tuna, eiers, ui, kaas sout en peper en mayonnaise. Meng kookwater mengsel met tuna mengsel en gooi in ring. Laat dit oornag afkoel in yskas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,468 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *