Vetkoek (2)

Bestanddele
500 ml lou water
10 ml suiker
10 ml droë gis
250 ml (5 x) meelblom
10 ml sout
25 ml olie

Metode
Roer suiker in lou water en gooi gis by. Laat rys tot gis bo dryf. Sif meelblom en sout saam. Voeg olie by gis, meng met meelblom en knie goed. Laat rys vir 50 minute. Maak op in vetkoeke. Plaas op olie gesmeerde blad. Sit plastiek oor en laat weer vir 20 min rys. Bak in warm olie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 390 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *