Welkom High School
Bestanddele
1 Pakkie Bruismeel
1 Pakkie Bruin uie sop
3 Hande vol Gerasperde Cheddar Kaas
1 Houer Amasi (500 ml)
Metode
Meng alles goed saam. Hervul die leë Amasi houer met melk (500 ml). Voeg die melk by die deeg totdat die deeg loperig is. Plaas die deeg in ‘n broodpan. Bak teen 180° C vir 45 minute.
(Visited 792 times, 1 visits today)
Advertisements