Vleisrolletjies

Thea Eksteen

Bestanddele
2 Koppies Meel
500 g Margarien
1 t Sout
1 Eier
2 t Asyn of Suurlemoensap
4 e Koue Water
1 kg Fyngemaalde vleis (helfte bees & helfte Vark)

Metode Deeg
Meng deeg en margarien totdat gekrummel. Klits eiergeel, asyn en water. Meng eiermengsel met meel mengsel. Laat goed afkoel voor gebruik.

Metode Vleisrolletjies
Neem deeg en rol uit. Sny kante mooi gelyk. Neem vleis en geur na smaak. Vul versiersak of buis (met geen punt) en vul met vleis. Druk op deeg sodat dit ‘n wors vorm. Rol vleis toe. Sny oortollige deeg af. Sorg dat las onder lĂȘ. Sny in verlangde grootte. Smeer eier of melk oor. Sny skuins kepe oor. Sprinkel met braaivleis speserye oor. Bak tot gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 554 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One thought on “Vleisrolletjies”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *