Dot se aapstreke oor biefstuk (Monkey gland biefstuk)

RSG

Bestanddele
Biefstuk – gekap met hamer

Bestanddele Sous
Uie
1 eetlepel tamatiesous
1 eetlepel pietersielie
1 eetlepel aangemaakte mosterd
2 teelepels blatjang
1 teelepel asyn

Metode
Maak marinade met al die bestanddele. Gooi sout en peper na smaak oor biefstuk. Marineer biefstuk vir 1 uur in sous. Smeer pan liggies met olie en bak biefstuk in olie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 349 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *