Warm Aartappelslaai 2

Belinda Grobbelaar

Bestanddele
1 Pak (250g) gesnipperde ontbytspek
125 ml Sonneblomolie
2 Uie gekap
125 ml Blatjang
125 ml Asyn
15 ml Mielieblom
250 ml Melk

Metode
Kook die aartappels in die skil in soutwater tot gaar. Trek die skille as, sny in blokkies en hou warm. Braai die spek in 25 ml van die olie tot gaar. Skep uit en hou warm. Sorteer die uie in dieselfde pan in die uitgebraaide vet. Voeg oorblywende 100 ml olie, blatjang en asyn by en kook ongeveer 2 min oor matige hitte sonder deksel. Meng die mielieblom en melk, giet dit stadig by die uiemengsel terwyl dit terselfdertyd vinnig ingeroer word. Meng die aartappels, spek en uiesous.
Hou warm tot opdiening.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,720 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *