Wynsous

Bestanddele
150 g Suiker
250 ml Water
25 ml Botter
3 Eiers
125 ml Soetwyn

Metode
Plaas suiker en water in ‘n kastrol en roer oor matige hitte tot suiker gesmelt is.¬†Verhit tot kookpunt en kook vir 15 minute tot stroop konsistensie. Voeg Botter by en roer tot gesmelt. Voeg geklitste eiers by en meng goed. Roer oor matige hitte tot goed warm en sit voor saam met poeding.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 285 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *