Anneline se lekkerbek-aartappels

RSG

Bestanddele en Metode
Kook aartappels in skil in soutwater, sny in skyfies op. Braai uie, sampioene en spek in ‘n pan met bietjie olie. Sit aartappels en uiemengsel in oondbak en gooi room en ekstra ryp cheddarkaas oor. Bak in oond vir 20 minute teen 180 grade Celsius.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 106 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *