Boetebessie se blomkool resep

RSG

Bestanddele en Metode
1 groot blomkool – blommetjies uitmekaar gebreek en opgekook tot sag, maar ferm. Dreineer en sit in oondbak. Meng 1 blikke hoender roomsop, ¾ koppie mayonnaise, 1 teelepel matige kerriepoeier, knippie peper, paprika en sout. Gooi bo-oor blomkool en rasper kaas bo-oor en bak tot kaas goudbruin is. Gooi vars pietersielie bo-oor sodra uit oond kom en sit onmiddellik voor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 357 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *