Die Kock se Parmesaan-aartappels

RSG

Bestanddele
Baba-aartappels
Knoffel
Olyfolie
Sout en peper
Parmesaankaas (nie die poeier tipe nie)

Bestanddele en Metode
Maak aartappels gaar in mikrogolf of kook op stoof tot sag. Sny in kwarte, maar nie heeltemal deur nie en druk dit so alkante dat dit uitpof. Gooi knoffel, olyfolie, sout en peper oor en laastens gooi kaas oor. Bak in oond vir ‘n uur teen 180 grade Celsius.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 134 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *