Jolly Jeanne se mengel bredie

RSG

Bestanddele
Enige vleis in uie gebraai
Gooi groente by (enige groente)
Lourierblare
Naeltjie
Orego
Sout en peper
Droë vrugte of rosyntjies

Metode
Kook alles in swaarboompot en laat stadig prut. Kook op gevoel en op maat van musiek!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 121 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *