Reinhold se gerolde dy (silverside)

RSG

Bestanddele
Kry vleis by slagter en laat hom die dy (silverside) dun sny. Werk so op twee rolle per persoon.
Uie
Hoender lewers
Fetakaas
Knoffel
Suurlemoenskille in repies gesny
Tiemie

Metode
Braai alles saam in pan. Smeer dit op die vleis en rol dit op. Bak dit in olie. Roer brandewyn, botter en bietjie room in pan saam met die vleissap. Bedien as sousie oor vleis. Jy kan roerbraai groente ook gebruik as jy nie lewer eet nie. Bedien met kapokaartappels en groenslaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 107 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *