Lynette se rissie-patat

RSG

Bestanddele en Metode
Kook patat gaar en sny in klein stukkies. Braai in botter tot amper donkerbruin. Gooi bruinsuiker, suurlemoensap en stroop bo-oor. Gooi soetrissie sous oor en bak in oond. Roer ‘n paar keer deur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 132 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *