Marie se dieet-groente

RSG

Bestanddele
Patats
Gemmer beskuitjies, fyngemaak
Botter
Stroop

Metode
Kook patats. Smelt botter en stroop in mikrogolf. Sit botter en stroop op patats en sprinkel gemmer beskuitjies oor. Sit alles in oondbak en bak vir paar minute in oond

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 248 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *