Mielie tert alla Jeanetta

RSG

Bestanddele
1 Blik suikermielies (410g)
3 Groot tamaties – fyn gekap
1 Blik mieliepitte gedreineer (410g)
5 Eiers
45ml Suiker (verkieslik bruin suiker)
5ml Vanielje-ekstrak
125ml Melk
80ml Koekmeel
15ml Bakpoeier
Sout en peper na smaak
500ml (2 koppies) gerasperde Cheddarkaas
OPSIONEEL: gebraaide spek, uie en sampioene

Metode
Meng mielies en tamaties. Meng al die droë bestanddele buiten suiker (hou bietjie kaas oor om bo-oor te strooi). Klits eiers, vanielje en suiker saam. Meng alles saam en skep in gesmeerde bak. Sprinkel oorblywende kaas bo-oor. Bak in voorverhitte oond vir 60-75 min teen 180 grade of tot geset.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 222 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *