Reinette se soet-Kalahari-patats

RSG

Bestanddele
500g patats
Blaardeeg
1 koppie bruinsuiker
1 koppie room
1 teelepel karamelgeursel

Metode
Kook patats sag in soutwater. Rol blaardeeg uit en maak patats fyn en vou patats toe in blaardeeg. Plaas in oondbak. Meng suiker, room en karamelgeursel en gooi oor patats. Bak in voorverhitte oond vir so ‘n halfuur teen 180 grade

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 335 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *