Sonja se spinasie- en feta-pakkie

RSG

Bestanddele
Skilferkorsdeeg
Geroomde spinasie (sowat 350gr)
1 of 2 feta-wiele
Sout en peper na smaak
Suurlemoensap na smaak
1 eier

Metode
Maak vormpies uit skilferkorsdeeg. Maak spinasie warm en krummel feta in. Gooi sout, peper en suurlemoensap na smaak by. Skep die vulsel in deeg en vou toe.┬áDruk gaatjies met vurk bo-op vir asemhaling. Smeer geklitste eier bo-oor en bak in voorverhitte oond teen 200 grade vir ‘n half uur. Bedien met aartappel gebak: Sny aartappels in skywe. Gooi room, groenpeperkorrels en sout bo-oor. Herhaal die bestanddele en bak in oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 277 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *