Susan se soetwortels uit die Karoo

RSG

Bestanddele
6 wortels
Vars gemmer – opgesny
Bietjie bruinsuiker
Bietjie botter
Lemoensap
Suurlemoensap
Heuning

Metode
Sny wortels in ringe, kook wortels en gemmer in water wat net-net wortels bedek, totdat wortels amper sag is. Gooi water af en gooi bruinsuiker en botter by wortels, braai en so karamelliseer dit. Bring hitte af en voeg lemoensap, suurlemoensap en heuning by. Kook oor lae hitte totdat wortels glaserig word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,834 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *