Baby se Knor-hoender ~ RSG

RSG

Bestanddele
Hoenderstukkies
Olyfolie
1 ui
1 pakkie sampioene
Knor se mosterd en heuning mengsel
Groen- en rooirissies

Metode
Braai hoenderstukkies in olie, saam met sampioene, uie en rissies. Maak Knor-mengsel aan en gooi oor hoender. Sit in oondbak en bak teen 180 grade vir so 20 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 135 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *