Danielle se heerlike hoender kerrie

RSG

Bestanddele
Neem soveel hoender soos benodig en gooi toe met Bulgaarse joghurt. Gooi ‘n pakkie Tikka-kerrie en ‘n pakkie Room-kerrie in mengsel (Dit is klaar aangemaakte kerriemengsel verkrygbaar by Shoprite/Checkers). Laat staan oornag of hele dag as jy in aand wil kook.

Metode
Volgende dag:
Braai ‘n hele paar ui in ‘n bietjie olie. Gooi jou hoender in die uie en laat stadig kook totdat hoender amper sag is en gooi aartappels by. Gooi ‘n hele klompie hoenderspeserye by na smaak en so twee groot eetlepels kerriepoeier. Laat dit nou lekker saam gesels totdat alles geurig deurgekook

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 498 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *