Elezard se pannekoek verrassing

RSG

Bestanddele
Hoenderborsies, opgekook met sout , peper en hoenderspeserye
Pannekoeke, klaar gemaak
Groenrissie
Ui
Klein tamaties, ontvel
Dorito-dip in rooi bottel
Gerasperde kaas

Metode
Laat hoender afkoel en sny in klein blokkies. Braai groenrissie, ui, tamaties, sout en peper. Deel die uie-mengsel in twee dele en voeg een by hoender. Sit die hoendermengsel in pannekoeke, met helfte van die Dorito dip, en rol op. Plaas in oondbak en meng Dorrito-dip met orige uie-mengsel. Gooi dit bo-oor pannekoeke en strooi gerasperde kaas bo-oor. Plaas in voorverhitte oond totdat kaas gesmelt het.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 162 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *