RSG
Bestanddele
2 tot 3 koppies gaar rys
Hoenderborsies
Hoenderspeserye
Barbeque speserye
Sout
Uie
Rou spinasie
Sampioene
Hard gekookte eiers
Metode
Braai dun gesnyde hoenderborsies in olyfolie. Wanneer dit gaar is, gooi speserye oor en sout na smaak. Braai jou uie in olyfolie, voeg spinasie en sampioene by en maak gaar. Meng hoender en groente by gaar rys en rasper gaar gekookte eier bo-oor
(Visited 492 times, 1 visits today)
Advertisements