Ester se vlugtige hoender

RSG

Bestanddele en Metode
Hoenderboudjies, in meel met hoenderspeserye gerol. Braai ui in olie. Haal uit en braai hoenderboudjies in dieselfde olie. Sit uie terug, en gooi 1½ koppies rys en 5 koppies kookwater by, plus 1 teelepel sout. Gooi kerriepoeier, mosterd en Worcestersous en speserye na smaak by en kook tot gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 96 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *