Fanie se gedoopte hoender

RSG

Bestanddele
Heel hoender/hoenderstukke Water
Hoenderspeserye Rys
1 klein blikke appelkooskonfyt
1 koppie tamatiesous
¼ koppie Worcestersous Tabasco-sous

Metode
Kook hoender in water wat hoender bedek – dit moet redelik baie water wees. Geur na smaak met speserye. Haal hoender uit en laat afkoel. Kook rys in die water van die hoender. Braai hoender liggies in braaipan. Meng appelkooskonfyt, tamatiesous en Tabasco-sous en gooi oor hoender en laat stadig prut. Bedien saam met die rys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 112 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *